Vrolikheid op Vrouedag, 8 Aug. 2013 |
Die Kitke deeg het reeds gerys en die Focaccia en Bagel deeg gaan nou rys. |
Die spieëel van die dem tafel wasem op agv die stoom van die water waarin die Begels kook. Ek maak toe maar 'n plan en gebruik 'n vadoek om dit weg te waai, sodat die dames in die pot kon sien! |
![]() |
Kitke, bagels en focaccia brode |
Kyk net hoe gryp die dame na die bagel ! |
Ek hou 'n vry vorm en Francois die tradisionele gevormde focaccia vas. Bo-op is roosmaryn en groen pimento olywe |
Die brode wat ons gebak het was met 'n vraag-antwoord gewen en die dames is almal dol gelukkig en het heerlik aan die brode op die tafel geëet. |
Mens kry sommer lus vir die brood. Dit lyk na 'n plesierige paartie.
ReplyDeleteDit lyk asof julle n wonderlike dag gehad het Trudie. Dis mooi foto's
ReplyDeleteliefde Ambelene