Trudie Niehaus Woordkuns
-------------------------------------
-------------------------------------
Videos of my
students taken at the Festival Concert of George Loerie Eisteddfod 2013:
Simonè van Niekerk, Marionet - YouTube
www.youtube.com/watch?v=4LxUaCiiY6s
Aug 2, 2013 - Uploaded by Sinè Ozzy Swanepoel'n Graad 8 leerder doen die monoloog, Marionet. Sy vertolk die rolvan 'n jong dogter wat breinskade ...
-------------------------------------
STUDENTE
VAN MY WAT GENOOI IS OM BY DIE GEORGE LOERIE EISTEDDFOD SE SPRAAK EN DRAMA
AFDELING OP TE TREE op 29 Augustus by die Art's Theatre:
•Ewald
Muller
•Marelise
Coetzee
•Hanro
Muller
•Niel
Nortier
•Simoné
van Niekerk.
Slegs
deelnemers wat ‘n A++ (90 – 100%) in die Eisteddfod behaal het, is oorweeg vir
deelname, en voorkeur is aan 95% en hoër gegee.
Baie geluk outjies en dankie vir jul toewyding
en harde werk!
-------------------------------------
Gaan kyk asb na hierdie dramastudent van my se monoloog. Sy is maar in graad 8 en vertolk die rol van 'n jong dogter wat brein skade opgedoen het na 'n ongeluk. Ek het die ouers se toestemming om dit te plaas.
Simonè van Niekerk, Marionet - YouTube
www.youtube.com/watch?v=4LxUaCiiY6s
2 days ago - Uploaded by Sinè Ozzy Swanepoel'n Graad 8 leerder doen die monoloog, Marionet. Sy vertolk die rolvan 'n jong dogter wat ...
-------------------------------------------------------
![]() |
Acting as the grandmother in The Witches by Raold Dahl ----------------------------------------------------------------------------------- |
24 Julie 2013
My dramaskool is ... Trudie Niehaus Woordkuns ... ek leer die kinders nie net drama en stem tegnieke nie, maar ek begin by die betekenis van 'n woord of sin, hoekom die skrywer juis daardie woord gebruik het, wat is die emosie agter die woord ens.
Ek het die jaar oor die honderd inskrywings vir die Eisteddfod.
Ek was gisteraand en ook vanaand innig dankbaar vir die Maandag en Dinsdag groepe se effort wat hulle ingesit het. Nou sal ek maar sien hoe gaan dit met Do se groep. Ek hou Vrydag aand 'n Voorskou, sodat die kinders kans kry om voor 'n gehoor op te tree, en ook om vir die werkende ouers wat nie die beoordeling by die Eisteddfodd kan bywoon nie, wat hulle kinders die afgelope kwartaal geleer het.
Kan jy dit glo, 'n skool laat weet een mamma haar graad 1tjie moet 'n gedig doen wat die skool ingeskryf het ... 5 verse, en die kind moet dit die week leer! Arme kindjie. My studentjies moes al voor die vakansie hulle woorde en bewegings geken het, dan gedurende die vakansie net heeltemal woordvas word, sodat ek laas week en die week net kan polish. Dus minimum stres vir hulle en vir my!
Die Beooordeling begin Maandag en duur vir 2 weke.
|