Remembering Eduard

Eduard Niehaus Swanepoel
24 March 1983 – 30 January 2001


I am finding it very hard this year with the news of Eduard's friends getting married and some of them even having babies.  I found this poem written by AZETTIENNE, 2012.  The words echoes in my heart!

~STOF TOT STOF~ (2)

Ek moet jou vrymaak
en teruggee aan die aarde -
dalk n stukkie aan die bos
net 'n bietjie van jou oral los.

Jou asem is lankal reeds deel van die wind
maar die as van jou lyf
was my enigste dryf.
Wou dit vas aan my bind,
soos n kosbare lint.

'n Handjie vol sal ek strooi in die see
vir die rooi stofpad
ook n deeltjie gee.
Ek laat jou vry
en gee jou terug -
aan die grond en die water
aan die son en die lug.

Maar jou hart
bly altyd in my klop -
met vreugde, weemoed
verlange en smart -
my daaglikse offer
aan God.

Bewys
van jou lewe,
en ons
ewige verbond.



15 Maart 2011

Ek verstaan nie. 
Ek verstaan nie.
Ek verstaan nie.
15
Ewige stilte.
Geen antwoord op vrae.

Hoe gaan mens aan?

Jy het nie ‘n keuse nie.
Jy moet net.
Moet net.
Moet.

Wanneer word die pyn minder?

Nooit nie.
Nooit nie.
Nooit.

Die outhou van jou geboorte.

Jou babatyd.
Jou kleutertyd.
Jou laerskooltyd.
Jou hoërskooltyd.
Jou eerste jaar op uni.
Januarie 2002.

Neentien jaar saam.

Vir ewig nou ... jou stilte.

Ek weet nie.

Ek weet nie.
Weet nie.

Eduard.

My eersgeborene.
My seuntjie.
My seun.
My jongmankind.

Ewige stilte.

Ewige stilte.
Stilte.

Nooit sal ek weet nie.

Nooit sal ek verstaan nie.
Nooit sal ek vergeet nie.
Nooit ophou pyn nie.

Jou ma.



28 June 2005

I received this email from Denyse Norman, Donor Coordinator of DonateWest in Perth.

"I do hope that you are settling in well. I have thought of you and hoped that Gucci improved.

The 2005 Honour board went well and it was very good, the rain held off until after the ceremony so that was great.

Eduard's name was added to the board and I have attached a photo of it on the board.

Please take care"